Thursday, February 18, 2010

16 Feb 2010 - Lukas 9, 51:62

Hi guys,

Dinsdag aand was vir my baie lekker gewees. Dit was lekker om 'n klompie nuwe gesigte te kon ontmoet en 'n verskeidenheid van opinies te kon hoor.

Ek dink dit gaan vir ons almal 'n baie lekker journey wees en sien uit daarna om die pad saam met julle almal te stap vir die volgende 12 weke.

Julle is nou weklom om enige comments, opinies, besprekingspunte, opmerkings...whatever's on your mind...hier te Blog.

Kom ons kom bietjie aan die mingle...of jingle hier op ons Blog...

Thanks al jou jou moeite Rustie!

Vrede!

No comments: